Jacqueline Hill

Jacqueline Hill
Geboortenaam Grace Jacqueline Hill
Geboorte (1929-12-17)17 Desember 1929
Sterfte 18 Februarie 1993 (op 63)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1953–66; 1978–86
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jacqueline Hill (17 Desember 1929 – 18 Februarie 1993) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse BBC Sunday-Night Theatre (1950), The Six Proud Walkers (1962), en Doctor Who (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy